Busbestuurder en Skoolbode – Kaapstad

Busbestuurder en Skoolbode – Kaapstad

West Coast Personnel
Published
Oct 8, 2021
Location
Kaapstad, South Africa
Category
Job Type
Salary Type
  • Monthly Salary
Salary
Market Related

Description

Busbestuurder en Skoolbode – Kaapstad

 

Vereistes

 

* PDP en swaarvoertuiglisensie (C1 of Kode 10)

* 5 jaar busbestuur ondervinding – jy moet ‘n goeie bestuurder wees

* Woon in Table View omgewing

* Uitstekende gesondheid (slaag jaarlikse mediese ondersoek)

* Stiptelik en pligsgetrou

* Het al gemaklik met Laerskool-ouderdom kinders gewerk

* Bewese rekord van goeie menseverhoudings

 

Pligte

 

*  Bestuur skoolbusse - vervoer laerskoolleerders vanaf Table View na die stadskom en terug soggens en laatmiddag

-  vervoer leerders na die sportgrond

-  vervoer kleuterskoolleerders tussen kampusse

-  ad hoc leerder vervoer soos nodig

*  Bode -  dien as skool se algemene bode gedurende die dag, vir beide kampusse

*  Sorg vir skoolbusse - algehele sorg en onderhoud, neem vir dienste ens.

*  Algemene administrasie - voltooi vorms, lisensies hernuwings en administratiewe take wat gepaard gaan met  skoolvoertuie.

 

Salaris is onderhandelbaar.

 

Stuur jou CV aan die laerskool menslike hulpbronne bestuurder - admin@jvrprim.co.za  

 

No Comments

Sorry, the comment form is closed at this time.